"You're my Honeybunch, Sugarplum Pumpy-umpy-umpkin, You're my Sweetie Pie You're my Cuppycake, Gumdrop Snoogums-Boogums, You're the Apple of my Eye And I love you so and I want you to know That I'll always be right here And I love to sing sweet songs to you Because you are so dear" |
![]() |
||||
Kinder sê-goed |
|||||
![]() |
Ouma en Oupa was 5 weke oorsee. So week voor hulle terugkoms verlang Grant baie. Mamma sê "maak jou ogies toe, dan gaan kuier jy vanaand in droomland by oupa en ouma". Grant se antwoord: "My drome hou my te besig, daar is nie nog tyd om mense te soek ook nie!" So week later sit Grant in die Sondagskool. Trans-Oranje skool het by die Kerk kom kuier. Na die kerkdiens vertel Grant vir almal van die blinde dogtertjie wat uit 'n Bybel gelees het met haar vingers. Oupa vra: "weet jy wat noem mens daai skrif?" Grant se antwoord: "Voelie" |
||||
|
|
![]() |
|||